|
Transformer room doors are designed for security and
durability. Transformer room doors are fitted
with a standard padloatch to meet the specifications
outlined by Escom and Municipalities. Heavy
brass hinges are fitted on all doors. The
doors are finished with Red Oxide primer as standard
coating; however for coastal conditions, these can
be manufactured to order form pre-galvanised steel.
|
|
Transformatorkamerdeure is ontwerp vir sekuriteit en
duursaamheid. Transformatordeure is toegerus
met 'n standaard sluitmeganisme wat voldoen aan die
vereistes wat Evkom en Munisipalitiete stel.
Skarniere van swaar geelkoper word aangebring aan al
die deure, wat verder afgerond word met 'n laag
Rooioksied as standaard onderlaag. Vir
kustoestanded kan deur van vooraf gegalvaniseerde
staal volgens bestellings vervaarding word. |
|
|
Louvred unit vent panel
optional. All doors outward opening. All
fitted with heavy brass hinges. All units made
for 230 wall p.o.s. Units ex-galvanised sheet
available for coastal areas.
* These units available with left or right hand
openings.
|
|
'n Ontlugpaneel met
hortjies is opsioneel. Alle deure open
na buite.
Almal is toegerus met skaniere van swaar gellkoper.
Alle eenhede word gemaak vir n 230mm muur, een kant
gepleister, behalwe tipe F wat gemaak word vir 280
muur, een kant gepleister. Eenhede van
gegalviniseered plaat is beskikbaar vir kusgebiede.
* Hierdie eenhede kan na links or regs oop maak. |
|